| Modulekode | AKV 804 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die krediete vir hierdie module kan bekom word deur of ’n Europese taal – buiten Engels – op tweedejaarsvlak te neem of deur ’n projek te voltooi in die geselekteerde spesialiseringsveld in oorleg met die mentor in daardie betrokke veld. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | keuse van projek/taal |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App